Zu en Corrie

WhatsApp Image 2025-1s2-02 at 18.12.01

Hiermee word U hartlik uitgenooi na

Zunike & Cornu

se huweliksbevestiging

2026

24 Januarie 2026

Tyd: 14h30 vir 15h00 (wees asb sittend voor 15h00)

Dragskode: Formeel

Die vreugdevolle gebeurtenis vind plaas Saterdag by die Bona Bona Kapel 

en waar ook al jy is, net daar is ek tuis

36c99ce7-4d64-4154-b9bd-c9ecf7f5df69-03
Dae
Ure
Minute
Sekondes

Dan trou ek met jou...

36c99ce7-4d64-4154-b9bd-c9ecf7f5df69-03

Gallery

Program

Ons trou

Ons trou!

14:30

WhatsApp Image 25-12-02 at 08.51.41 (1)

Fotos & glimlagte

Toesprake

Kanapés & vrolikheid

WhatsApp Image 2025-12-02 ast 17.16.43

Hoofgereg word bedien

koek

Koeksny – 'n soete oomblik

WhatsApp Image 2025-12-02 at 17.55.4s1 (1)

Kuier, lag & dans tot laat ​

RSVP

Asseblief voor 5 Januarie

Metgeselle en kinders is slegs welkom op uitnodiging.
Kyk asseblief na die boodskap met die webskakel om te sien of die uitnodiging vir jou alleen of vir jou en ’n metgesel/gesin is.

Sien akkommodasie voorstelle

Bespreek asseblief so gou moontlik om ‘n plekkie naby die venue te verseker